ONS WERK GRAAG SAAM MET...
- Bread of Life - 'n Nuwe Lewe sentrum in Hazyview onder leiding van Dorijn Verwey (foto bo).
- Veritas - n Nuwe Lewe sentrum in Rustenburg onder leiding van Adriëtte.
- Freedom Recovery Centre. 'n Rehabilitasie-sentrum in Nigel onder leiding van Dereck Matthews.
- NADA - Nasaret against drus & alcohol, onder leiding van Morgan Bruiners.
- Zero tolerence against drugs - 'n voorkomings organisasie onder leiding van Mareli Jordaan.
- SAVF Maatskaplike dienste - Marna en Cecelia.
- Parooloffisiere van die plaaslike Dept van Korrektiewe Dienste (Johan de Wet).
- Staatsaanklaers en landroste (Strydom) van die plaaslike Dept van Justisie.
- Plaaslike Polisie (Lukas en Wolle).