KEN JY DWELMS EN DWELMAFHANKLIKHEID?
Heroïen: (natuurlike dwelm). Ander name: Smack, skag, junk, black tar.
Lyk soos: Wit of bruin poeier – somtyds soos teer. In Middelburg is dit meesal 'n bruin poeier.
Hoe dit gebruik word: Spuit, snuif of rook.
Simptome: Gewigsverlies, klein pupile, grys velkleur, spuit merke.
Effek: Gee 'n gevoel van vrede, geluk en euphorie – maar later verlaagde breinfunksie, rooi vel en droeë mond.
Langtermyn effek: Slaap sleg, loop neus, slaperig en selfmoordneigings.
Cat: (stimulant): Ander name: Cathinone, khat, miraa, quat, gat, crank.
Lyk soos: Groen, bruin of geel blare, witterige poeier. In Middelburg is dit nie altyd suiwer nie - dikwels is daar bietjie heroïen in.
Hoe dit gebruik word: Blare kou of soos tee drink. Poeier snuif of rook.
Simptome: Bloei neus, liggaamspyn, insomnia, hardlywigheid.
Effek: Verhoog energie, gevoel van geluk.
Langtermyn effek: Permanente breinskade, aggressie en selfmoordneigings.
Tik: (stimulant) Ander name: Crystal Meth, speed, ice.
Lyk soos: Wit, bitter kristal-agtige poeier. In Middelburg is dit nie altyd suiwer nie - dikwels is daar bietjie heroïen in.
Hoe dit gebruik word: Snuif, rook, spuit. 'n Gloeilamp of glaspyp word gebruik.
Simptome: Erge depressie, tantrums, gewigsverlies, sere in mond, rooi vel.
Effek: Goedkoop “high”, hallusinasies, paranoia (vervolgingswaan), gemoedversteurings. Selfde simptome as psigose. Nadat gebruik gestop is bly Tik nog twee maande in die liggaam.
Langtermyn effek: Neurologiese- en breinskade, hartprobleme en gesondheids-agteruitgang.
Coke/Kokaïene: (stimulant) Ander name: Rocks, crack, nose candy, blow, snow.
Lyk soos: Coke: bitter wit poeier. Rocks: kristalle.
Hoe dit gebruik word: Sneuf deur 'n strooitjie, rook deur 'n glas of metaal pyp.
Simptome: Maagkrampe, vlak asem, bloei neus, angs.
Effek: Verhoog energie en selfvertroue. Coke is duur – vir die hoër klas
Langtermyn effek: Bloedvatweefsel raak dunner, neus-septum word vernietig, denkverlies.
Ecstacy: (stimulant) Ander name: “E”, doves, love, Adam & Eve, pink champagne, strawberry Sundays, snowballs, hug drug, white diamonds.
Lyk soos: Wit of gekleurde tablette.
Hoe dit gebruik word: Sluk of fynmaak en snuif.
Simptome: Droeë mond, sweet, vergrote pupile, kakebeenstramheid.
Effek: Gaan in 'n soort trans. Lief vir almal. Party-drug. Later dehidrasie.
Langtermyn effek: Lewer- en hartskade.
Mandrax: (depressant). Ander name: Buttons, pills, knopies, whites, mandies
Lyk soos: Kleurvolle kapsulle of tablet
Hoe dit gebruik word: Fynmaak en snuif, spuit of rook saam met dagga.
Simptome: Hoofpyn, maagpyn, rooi oë, rusteloos, gewigsverlies.
Effek: Goedkoop “high”, verloor kontak met die werklikheid. Saam met alkohol en dagga kan dit die dood veroorsaak.
Langtermyn effek: Fisiese en geestelike agteruitgang. Immuniteit afgebreek.
Dagga: (natuurlike dwelm). Ander name: Cannabis, pot, weed, boom, grass, pot, joint, dope, ganja, zol, skyf.
Lyk soos: Groen of grys droë blare.
Hoe dit gebruik word: Rook, drink soos tee, meng met kos. As dit met 'n "bong" gerook word (deur water getrek) verdoesel dit die reuk en ander kom nie agter dat 'n persoon dagga gerook het nie.
Simptome: Rooi en leepoë, angs, depressie, selfmoordneigings, skisofrenie.
Effek: Help om te ontspan. Kannie worry.
Langtermyn effek: Sekere dele van die brein verklein.
LSD: (hallusinerende dwelm). Ander name: Acid, candy, caps, sunshine, microdots, strawberries, smarties.
Lyk soos: Poeiervorm, tablette, kristalle, vloeistof, tattoo’s op klatpapier.
Hoe dit gebruik word: Sluk – somtyds saam met alkohol.
Simptome: Op en af emosies, spierpyne en versteurde oordeelvermoë.
Effek: Hallusinasies, gee 'n gevoel van jy kan enige iets doen. Na uitgewerk: 'n gevoel van angs en paniek.
Langtermyn effek: Bloeddruk verhoog en hartklop versnel.

HOE WERK AFHANKLIKHEID?
Die vier mees erkende kundiges oor dwelmafhanklikheid in die wèreld is waarskynlik Proff. Kathleen Brady, Nora Volkow, Doug Sellman en Dr. Gabor Maté. Hulle stem almal saam oor die volgende:
Dwelm-misbruik behels kompulsiewe gedrag. Die addict het beheer verloor. Hy/sy kies nie doelbewus vir dwelms nie. Hy/sy het nie ’n keuse nie. Die toestand oefen die keuse uit en nie die persoon nie. Dwelm-afhanklikheid is nie as gevolg van ‘n moral failure – of gebrek aan wilskrag nie. Daar is onbewustelike prosesse wat dit veroorsaak. Buitestaanders weet nie van hierdie prosesse nie en verstaan dikwels nie die werking daarvan nie. Gevolglik neem baie mense (ook ouers!) die dwelmafhanklike persoon kwalik. Mens kan dit nie doen nie!
Dwelmafhanklikheid is ’n brein-siekte (’n neurobiologiese siekte) wat verandering in die brein-struktuur en breinfunksionering veroorsaak. Dit verander die neuro-chemiese stelsel in die brein. Kom ons kyk net na twee chemikalië en hulle werking:
1. Opiate is hoofsaaklik pynstillers (fisiese sowel as emosionele pyn – dieselfde deel van die brein voel albei hierdie soorte pyn). Dit is heroïen (van die papawer-plant of mensgemaakte chemiese stof) en ook morfien. Verslaafdes is amper deur die bank mishandel, afgeskeep, verwerp of gemolesteer. Hulle sit dus met geestelike pyn. Opiate help hiervoor! Opiate word deur die brein opgeneem deur reseptore. Ons het reseptore vir ons eie opiate (genoem endorfiene) wat die liggaam self vervaardig.
Hoekom het ons endorfiene? Om pyn te verlig; ook nodig vir gevoelens van vreugde en opgewondenheid. Hoe hoër die endorfienevlak hoe beter voel 'n mens emosioneel.
Die belangrikste funksie van endorfiene is egter om baba en ouer te konnekteer. Dit is die liefdeshormoon. Dit is die belangrikste senubaan in die brein. Dis waar opiäte werk. Daarom is hulle so kragtig.
2. 'n Volgende brein-chemikalië is dopamien. Dis ’n noodsaaklike chemikalië. Dit maak ons nuuskierig, ondersoekend, belangstellend, lewenslustig, opgewonde, seeking food, seeking sexual partner. Dopamien word verkry van kokaïene, nikotien en chrystal meth (tik). Wanneer jy kos soek en kry (of net die verwagting om te kry) verhoog jou dopamienvlak met 50%, wanneer jy 'n sexual partner kry verhoog dit met 100%. 'n Shot of cocaïne verhoog dit met 300%, en tik met 1200%.
Kokaïene of tik veroorsaak nie die afhanklikheid nie, selfs al is hulle baie kragtig. Die dwelm veroorsaak nie verslawing nie – dit is iets anders. As iemand tik neem sê die brein: Hier is te veel dopamien! en maak die reseptore minder. Die brein vervaardig ook minder dopamien. As jy ophou kokaïene of tik inneem kry jy nie meer dopamien van buite nie maar ook nie van binne nie – jou brein het opgehou om dit te maak. Dit vat 'n tyd (ten minste twee maande) vir die brein om weer te normaliseer. In hierdie tyd is mens geïrriteerd en moeg. Jy dink ook irrasioneel.
Hoekom dwelmverslawing? Baie dokters sê dis geneties. Hulle verklaar alles sonder om na mense se eintlike lewe te kyk. Wat van as genetiese oorsake nie waar is nie? Gabor Maté vra: Wat van as dit eintlik dinge in mense se lewens is wat die verslawing veroorsaak, naamlik:
Brein ontwikkeling geskied tydens die eerste 3 jaar. Die kondisies vir brein-ontwikkeling is: Non-stress, emotionaly available, constantly available, parenting caregiver. Gaan oor teenwoordigheid van 'n versorgende ouer – in 'n non-stress omgewing. Dan gaan die brein later die regte hoeveelheid dopamien afskei. Gaan oor sorg en versorging van die moeder.
'n Kind wat dit nie kry nie, voel nie lewend nie as gevolg van te min dopamien. Die oomblik as hulle kokaiëne neem, voel hulle wonderlik.